WELKOM AAN ALMAL!!!

Logo_prentOns pad het begin in 2009 en bou steeds voort.

Ons bied kliŽnte die geleentheid om hul besighede en goedere teen bekostigbare pryse te adverteer. 

Dis nie nodig om jou hele wins aan advertensie koste te betaal nie.

Enige iemand kan enige iets wat gesoek of aangebied word by ons adverteer. Enige area is welkom om by ons te adverteer. Advertensies kan ook op ons website geplaas word vir ekstra blootstelling.

Ons nooi  almal om elke 2de week ons koerant aanlyn hier te kom lees en ook op die uitkyk te wees in die winkels vir die nuutste uitgawe wat gratis uitgegee word.

Ons area is van Clanwilliam tot Springbok, Calvinia en Lambertsbaai. En nou ook wÍreld wyd op ons eie website!

Gaan like gerus ons blad op Facebook!

 


 
Gesoek
 
Plaas of weiding
om te huur 
Skakel
0845128828

Te Koop 
Twee lessenaars
in goeie toestand
@ R250 elk
Kontak
0843323305 
 
 
ONS VERJAAR!!!!
10 JAAR OUD 2019

Om dit te vier
gee kliŽnte wat advertensies vir 6mnde aanlopend boek 10% afslag!!
Kontak ons gerus vir meer info
dieolifantjie@gmail.com 
 
Site Map